Genesis 8:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het nog sewe dae gebly; en hy het weer die duif uit die ark uitgestuur; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sewe dae later het Noag weer die duif uitgelaat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het hy weer sewe dae gewag. Toe stuur hy die duif weer uit die ark. |
| Afrikaans 1983 | Noag het toe nog sewe dae gewag en weer die duif uit die ark uit losgelaat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het daarna nog sewe dae gewag en weer die duif uit die ark losgelaat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Noag het nog sewe dae gewag. Hy het die duif toe weer laat uitvlieg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Week later het hy weer die ark se luik oopgemaak en die duif uitgestuur. |