Genesis 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het twee-twee na Noag in die ark ingegaan, die mannetjie en die wyfie, soos God Noag beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het in pare, mannetjies en wyfies, na Noag by die ark gekom net soos God vir Noag beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | het daar twee-twee na Noag in die ark gegaan, 'n mannetjie en 'n wyfie, soos God Noag beveel het. |
| Afrikaans 1983 | het in pare, manlik en vroulik, na Noag toe in die ark gekom soos God vir Noag gesê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het twee-twee die ark binnegegaan na Noag toe, manlik en vroulik, soos God Noag beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het twee-twee na Noag toe in die ark gekom, 'n mannetjie en 'n wyfie, soos God vir Noag gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het twee-twee die ark ingestap, net soos die Here vir hom gesê het. |