Genesis 7:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van rein diere en van diere wat nie rein is nie, en van voëls en van alles wat op die aarde kruip, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saam met hulle was daar diere van alle soorte: dié wat geëet en vir offers gebruik kon word, dié wat nie daarvoor goedgekeur was nie, asook van al die voëls en ander klein diertjies wat op die aarde kruip. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van die rein diere en van die diere wat nie rein is nie, en van die voëls en van alles wat op die aarde kruip, |
| Afrikaans 1983 | Die rein en die onrein diere, die voëls, en die diere wat kruip, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van die rein diere en die diere wat nie rein is nie, en van die voëls en alles wat op die grond kruip, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die rein diere, al die onrein diere, al die voëls en al die diere wat kruip, het na Noag toe gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mannetjies en wyfies van alle rein en onrein diere, van elke soort voël en van alle kruipende diere is saam met Noag in die ark in. |