Genesis 7:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Noag was seshonderd jaar oud toe die watervloed oor die aarde was.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy was 600 jaar oud toe die vloed begin het.
Afrikaans 1933/1953 En Noag was ses honderd jaar oud toe die watervloed oor die aarde gekom het.
Afrikaans 1983 Noag was ses honderd jaar toe die vloedwaters oor die aarde gekom het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Noag was seshonderd jaar oud toe die vloed, die waters, oor die aarde gekom het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Noag was 600 jaar oud toe die watervloed oor die aarde gekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was 600 jaar oud toe die massas water die aarde begin oorstroom het.