Genesis 7:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Noag het gedoen net soos die HERE hom beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Noag het die opdrag van die Here uitgevoer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Noag het gedoen net soos die HERE hom beveel het. |
| Afrikaans 1983 | Noag het alles gedoen soos die Here hom beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Noag het toe gedoen net soos wat die Here hom beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Noag het alles gedoen wat die Here vir hom gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Noag het presies gedoen wat die Here vir hom gesê het. |