Genesis 7:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die waters het die oorhand gehad oor die aarde honderd en vyftig dae.
Afrikaans (NLV) 2011 Die aarde was 150 dae lank onder water.
Afrikaans 1933/1953 En die waters het die oorhand behou oor die aarde honderd en vyftig dae lank.
Afrikaans 1983 Die water het die aarde honderd en vyftig dae lank oorstroom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die water het honderd-en-vyftig dae lank die oorhand oor die aarde gehad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die water was 150 dae lank oor die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir 150 dae lank het die watermassa oor die hele aarde gespoel.