Genesis 7:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Almal in wie se neusgate die asem van die lewe was, van alles wat in die droë land was, het gesterf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alles wat asemhaal op die droë grond het doodgegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Alles wat die asem van die lewensgees in sy neusgate gehad het, alles wat op die droë grond was, het doodgegaan. |
| Afrikaans 1983 | alles wat die lewensasem in die neus gehad het, alles wat op land geleef het, is dood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alles wat lewensasem in hulle neuse gehad het, alles wat op droë grond was, het gesterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles wat asemhaal, het verdrink. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alles wat op die aarde asemgehaal het, is uitgewis. |