Genesis 7:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vyftien el boontoe het die waters die oorhand gekry; en die berge was bedek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die water het tot byna sewe meter bokant die hoogste berg gestyg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vyftien el bo hulle het die waters die oorhand gekry, sodat die berge bedek was. |
| Afrikaans 1983 | Die water het amper sewe meter bokant die berge gestyg en dit bedek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vyftien el bo hulle het die water gestyg, sodat die berge bedek was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het nog hoër geword en dit was later 15 el hoër as die berge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die water het meer as sewe meter bokant die hoogste pieke gevloei. |