Genesis 7:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die waters het die oorhand oor die aarde gehad; en al die hoë heuwels wat onder die hele hemel was, was bedek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die water het selfs so hoog gestyg dat die hoogste berge op die aarde onder water was.
Afrikaans 1933/1953 En die waters het heeltemal die oorhand gekry op die aarde, sodat al die hoë berge onder die ganse hemel bedek was.
Afrikaans 1983 Die waters op die aarde het nog meer en meer geword, sodat hulle al die hoë berge wat daar onder die hemel is, bedek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die water het heeltemal die oorhand gekry oor die aarde. Al die hoë berge onder die ganse hemel is bedek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die water was bo-oor die hele aarde en oor al die hoë berge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die watervlak het elke dag gestyg. Die ark het op die water begin vaar. Naderhand was daar soveel water op die aarde dat die hoogste bergspitse oorstroom was.