Genesis 7:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die waters het die oorhand gekry en baie vermeerder op die aarde; en die ark het oor die water gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die water het al meer geword en al hoër gestyg en die ark het daarop begin dryf.
Afrikaans 1933/1953 En die waters het die oorhand gekry en grootliks vermeerder op die aarde, terwyl die ark op die waters drywe.
Afrikaans 1983 Maar die waters het nog meer en nog sterker geword op die aarde en die ark het op die waters begin dryf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die water het die oorhand gekry en geweldig vermeerder oor die aarde. Die ark het op die oppervlakte van die water rondgedryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die water het baie diep geword en die ark het bo-op gedryf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Massas water het op die aarde neergestort, 40 dae aanmekaar. Soos die water meer en meer geword het, het dit die ark stadig maar seker begin oplig totdat dit naderhand gedryf het.