Genesis 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vloed was veertig dae lank op die aarde; en die waters het toegeneem en die ark opgetrek, en dit opgehef tot bo die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het 40 dae lank gereën en soos die waters vermeerder het, het dit die ark hoog bokant die grond opgelig.
Afrikaans 1933/1953 En die vloed was veertig dae lank op die aarde: die waters het vermeerder en die ark opgehef, sodat dit opgerys het bo die aarde.
Afrikaans 1983 Die oorstroming het oor die aarde gekom, veertig dae lank, en die water het al hoe meer geword. Dit het die ark opgelig en die ark het begin opstyg bokant die aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vloed was veertig dae lank oor die aarde. Die water het meer geword, en dit het die ark opgelig, sodat dit hoog bo die grond was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het 40 dae aanmekaar gereën, en die water het oor die aarde gestroom. Die water het meer en meer geword. Die water het die ark opgelig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe almal binne was, het die Here gekom en self die ark se deur agter hulle toegesluit.