Genesis 7:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het by Noag in die ark ingegaan, twee-twee van alle vlees waarin die asem van die lewe is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van alles wat leef, het twee-twee saam met Noag op die ark gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | van al die vlees waar 'n lewensgees in was, het twee-twee na Noag in die ark gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Van al wat leef, het daar pare-pare na Noag toe in die ark gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het na Noag toe die ark binnegegaan, twee-twee van alle diere waarin die asem van lewe was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die diere het twee-twee na Noag toe in die ark gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een paar van alles wat leef, het saam met Noag in die ark geklim. |