Genesis 7:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle en al die diere volgens hulle soorte, en al die vee volgens hulle soorte, en al die kruipende diere wat op die aarde kruip volgens hulle soorte, en al die voëls volgens hulle soorte, al die voëls van elke soort.
Afrikaans (NLV) 2011 Saam met hulle op die ark was daar mak diere, wilde diere, klein kruipende diere, voëls en vlieënde insekte van alle soorte.
Afrikaans 1933/1953 Hulle en al die wilde diere volgens hulle soorte en al die vee volgens hulle soorte en al die diere wat op die aarde kruip, volgens hulle soorte en al die voëls volgens hulle soorte, voëls van allerhande vere --
Afrikaans 1983 Hulle, en elke soort wilde dier en mak dier, en al die soorte diere wat kruip, en elke soort voël, alles wat vlieg, het ingegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hulle en al die soorte wilde en al die soorte mak diere, al die soorte kruipende diere wat op die aarde rondbeweeg, en al die soorte voëls – al die voëls, al die gevleueldes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle was saam met al die wilde diere, al die mak diere, al die diere wat kruip en al die voëls.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saam met hulle was daar van elke spesie wilde diere en vee; elke soort dier wat op die aarde rondkruip, elke soort voël, ja, alles wat vlerke het.