Genesis 7:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die reën het veertig dae en veertig nagte op die aarde geval.
Afrikaans (NLV) 2011 vir 40 dae en nagte aanmekaar.
Afrikaans 1933/1953 en die stortreën was op die aarde veertig dae en veertig nagte lank.
Afrikaans 1983 sodat daar 'n stortreën op die aarde geval het, veertig dae en veertig nagte lank.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was stortreën op die aarde, veertig dae en veertig nagte lank.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die reën het 40 dae en 40 nagte lank op die aarde geval.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het 40 dae en nagte so aangehou. Geweldige swaar reën het die aarde dag en nag geteister.