Genesis 7:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ná sewe dae was die waters van die vloed op die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Week later het die groot vloed losgebreek en die aarde oordek.
Afrikaans 1933/1953 Ndie sewe dae kom toe die waters van die vloed op die aarde.
Afrikaans 1983 Op die sewende dag het die vloedwaters oor die aarde gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná die sewe dae het die waters van die vloed oor die aarde gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sewe dae daarna het dit begin reën, en die watervloed het oor die aarde gestroom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sewe dae later het die water van die vloed oor die aarde gespoel.