Genesis 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE vir Noag: Gaan jy en jou hele huis in die ark; want U het ek regverdiges voor my aangesig gesien in hierdie geslag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir Noag gesê: “Jy en jou gesin moet in die ark ingaan, want onder al die mense op die aarde is dit jy alleen wat opreg lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het die HERE aan Noag gesê: Gaan in die ark, jy en jou hele huisgesin, want jou het Ek regverdig bevind voor my aangesig in hierdie geslag. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die Here vir Noag: “Jy en jou hele gesin moet in die ark ingaan. Ek het jou gesien en onder hierdie geslag bevind Ek jou regverdig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het toe vir Noag gesê: “Gaan jy en jou hele gesin in die ark in; want in hierdie geslag het Ek net jou voor My regverdig bevind. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Noag die ark klaar gemaak het, het die Here vir hom gesê: “Jy en jou hele huisgesin moet in die ark ingaan. Jy is die enigste man op die aarde wat reg lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe alles klaar was, het die Here vir Noag gesê: “Klim in die ark in en vat jou gesin saam. Van almal op aarde het jy die naaste aan My geleef. |