Genesis 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die Here was Noag goedgesind. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Maar Noag is deur die Here begenadig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Noag het guns gevind in die oë van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die Here was tevrede met Noag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een mens het egter alles vrygespring: dit was Noag. Die Here was lief vir hom. |