Genesis 6:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En neem vir jou van al die spys wat geëet word, en jy moet dit vir jou bymekaarmaak; en dit sal vir jou en vir hulle as voedsel dien.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak seker dat jy genoeg kos inlaai vir jou gesin en vir al die diere.”
Afrikaans 1933/1953 En jy, neem vir jou van al die voedsel wat geëet word, en versamel dit by jou, dat dit vir jou en hulle as voedsel kan dien.
Afrikaans 1983 Jy moet vir jou kos saamvat, van alles wat geëet kan word, en dit by jou wegpak. Dit sal jou en die diere se kos wees.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En jy, neem van elke soort kos wat geëet word, en bring dit bymekaar by jou. Dit moet vir jou en vir hulle as kos dien.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet ook genoeg kos vir julle en vir die diere bymekaarmaak en saamneem om te eet.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy moet ook vir genoeg kos sorg. Jy moet genoeg saamvat en in die ark wegpak sodat julle en die diere altyd kos sal hê om te eet.”