Genesis 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die seuns van God het die dogters van die mense gesien dat hulle mooi was; en hulle het vir hulle vroue geneem van alles wat hulle verkies het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die godeseuns het opgemerk hoe mooi die dogters van die mense was. Hulle het van hulle as vroue gekies. |
| Afrikaans 1933/1953 | sien die seuns van God dat die dogters van die mense mooi was, en hulle het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het. |
| Afrikaans 1983 | het die hemelwesens gesien die dogters van die mense is mooi en het hulle getrou met die dogters van hulle keuse. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het die hemelwesens gesien dat die dogters van die mense mooi was. Hulle het toe vir hulle vroue geneem, wie hulle ook al verkies het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en die engele het na die dogters gekyk, want hulle was mooi. Hulle het party dogters gekies en met hulle getrou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sommige van die wesens in die hemel het hierdie dogters se skoonheid raakgesien en met hulle kom trou. Hulle het vir hulle as vroue gevat wie hulle wou. |