Genesis 6:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van al die lewende wesens van alle vlees, twee van elke soort moet jy in die ark bring om dit saam met jou in die lewe te hou; hulle sal man en vrou wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van elke soort dier moet jy ’n paar — ’n mannetjie en ’n wyfie — in die ark besorg sodat hulle saam met jou die vloed kan oorleef. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van al wat lewe, van alle vlees, moet jy twee van elke soort in die ark laat ingaan om dit saam met jou in die lewe te hou: mannetjie en wyfie moet hulle wees. |
| Afrikaans 1983 | Van al wat leef, van al die diere, moet jy twee van elk, manlik en vroulik, in die ark laat ingaan om saam met jou aan die lewe te bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van alles wat lewe, van alle vlees, moet jy twee van elk na die ark bring om hulle saam met jou aan die lewe te hou. Manlik en vroulik moet hulle wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet ook 'n mannetjie en 'n wyfie van elke soort dier saam met jou in die ark neem, sodat hulle saam met jou kan aanhou lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van alles wat leef, moet jy twee-twee saam met jou die ark invat. Sorg dat dit ’n mannetjie en ’n wyfie is. |