Genesis 6:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar met jou sal Ek my verbond oprig; en jy moet in die ark gaan, jy en jou seuns en jou vrou en jou seuns se vroue saam met jou.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar met jou maak Ek ’n verbond. Jy, jou vrou, jou seuns en hulle vroue moet ingaan in die ark.
Afrikaans 1933/1953 Maar met jou sal Ek my verbond oprig; jy moet in die ark gaan, jy en jou seuns en jou vrou en die vroue van jou seuns saam met jou.
Afrikaans 1983 maar met jou wil Ek 'n verbond sluit. Jy moet in die ark ingaan, jy en jou seuns en jou vrou en jou skoondogters.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar met jou sluit Ek my verbond. Jy sal in die ark ingaan, jy en jou seuns en jou vrou en jou seuns se vroue saam met jou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Maar met jóú maak Ek 'n verbond. “Jy moet in die ark ingaan, jy en jou seuns en jou vrou en jou skoondogters.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar met jou sal Ek ’n ooreenkoms maak. As die water kom, moet jy en jou familie in die ark ingaan, maar julle moet ’n klomp diere saamneem.