Genesis 6:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En kyk, Ek bring ook 'n watervloed oor die aarde om alle vlees waarin die asem van die lewe is, van onder die hemel af te vernietig; en alles wat op die aarde is, sal sterwe.
Afrikaans (NLV) 2011 “Let op! Ek gaan vloedwaters oor die aarde laat kom wat elke lewende wese onder die son sal uitwis. Alles op aarde sal doodgaan.
Afrikaans 1933/1953 Want kyk, k bring 'n watervloed oor die aarde, om van onder die hemel te verdelg alle vlees waar 'n lewensgees in is. Alles wat op die aarde is, sal wegsterwe.
Afrikaans 1983 “Ek gaan 'n oorstroming oor die aarde laat kom om al wat daarop lewe, te verdelg, elke lewende ding onder die hemel. Alles wat op die aarde is, sal omkom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Ek, kyk, Ek gaan vloedwaters oor die aarde bring om alle vlees waarin die asem van lewe is onder die hemel te verdelg. Alles wat op die aarde is, sal omkom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek sal nou 'n groot watervloed oor die aarde bring, Ek sal al die mense en diere op die aarde doodmaak. Alles wat op die aarde lewe, sal doodgaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek gaan ’n groot vloed oor die aarde loslaat. Die water gaan alles vernietig. Alle mense en diere, ja, alles wat lewe, sal doodgaan. Niemand sal hierdie ramp oorleef nie.