Genesis 6:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die manier waarop jy dit moet maak: Die lengte van die ark moet driehonderd el wees, sy breedte vyftig el en die hoogte daarvan dertig el.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit moet 135 meter lank, 22,5 meter breed en 13,5 meter hoog wees.
Afrikaans 1933/1953 So moet jy dit maak: drie honderd el die lengte van die ark, vyftig el sy breedte en dertig el sy hoogte.
Afrikaans 1983 Jy moet dit soos volg maak: die lengte van die ark moet honderd vyf en dertig meter wees, sy breedte twee en twintig en 'n half meter en sy hoogte dertien en 'n half meter.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is hoe jy dit moet maak: die lengte van die ark driehonderd •el, sy breedte vyftig el en sy hoogte dertig el.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Dit is hoe groot jy die ark moet maak: Die ark moet 300 el lank, 50 el breed en 30 el hoog wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So moet jy dit bou: die lengte van die ark moet 135 meter wees, sy breedte 22,5 meter en sy hoogte 13,5 meter.