Genesis 6:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God het na die aarde gekyk, en kyk, dit was verdorwe; want alle vlees het sy weg op die aarde verderf.
Afrikaans (NLV) 2011 God het al hierdie korrupsie in die wêreld gesien. Oral waar Hy gekyk het, was daar geweld en bederf.
Afrikaans 1933/1953 Toe sien God die aarde aan, en -- dit was verdorwe, want alle vlees het sy wandel op die aarde verderwe.
Afrikaans 1983 Hy het die aarde gesien: dit was korrup, elke mens op aarde se lewe was verrot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het gekyk na die aarde, en kyk, dit was deur en deur sleg; want alle mense het 'n verderflike pad geloop op die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het na die aarde gekyk en gesien die mense is almal baie sleg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het geweet wat op die aarde aangaan. Hy het gesien hoe mens en dier dag vir dag net slegter word.