Genesis 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur, toe die mense op die aarde begin vermeerder, en dogters vir hulle gebore is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mettertyd het die mense op die aarde baie vermeerder. Daar is ook dogters vir hulle gebore. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is, |
| Afrikaans 1983 | Toe die mense baie begin word het op die aarde en daar vir hulle dogters gebore is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die mense meer begin word oor die hele aarde en daar dogters vir hulle gebore is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense op die aarde het baie geword. Hulle het ook dogters gehad, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die mense op die aarde meer en meer geword het, het hulle ook mooi dogters gekry. |