Genesis 50:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En strydwaens en ruiters het saam met hom opgetrek, en dit was 'n baie groot menigte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Groot stoet van waens en perderuiters het Josef vergesel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En saam met hom het opgetrek strydwaens sowel as ruiters, sodat dit 'n baie groot trek was. |
| Afrikaans 1983 | Waens en perde is met Josef saam. Dit was 'n baie groot stoet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saam met hom het sowel strydwaens as spanne perde opgetrek. Dit was 'n besonder plegtige stoet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het ook baie oorlogkarre en soldate op perde saamgegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Baie ruiters op oorlogswaens en perde het saam met Josef-hulle gegaan. Dit was ’n groot en ’n indrukwekkende groep mense. |