Genesis 50:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En veertig dae het vir hom vervul; want so is die dae van die gebalsemdes vervul, en die Egiptenaars het oor hom getreur en sewentig dae lank. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie proses het 40 dae geneem en was deel van die 70 dae waartydens die hele Egipte oor Jakob gerou het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En veertig dae het daarvoor verbygegaan; want so lank duur die dae van balseming. En die Egiptenaars het hom sewentig dae lank beween. |
| Afrikaans 1983 | Dit het veertig dae gevat om 'n lyk te balsem, en Egipte het sewentig dae lank oor Jakob gerou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarvoor was 'n volle veertig dae nodig, want soveel dae neem dit om te balsem. Die Egiptenare het sewentig dae lank oor hom gerou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het 40 dae gewerk om iemand te balsem. Ná die 40 dae het die hele Egipte 70 dae lank oor Jakob gerou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het 40 dae geduur. Dit was maar die normale tyd wat dit in Egipte geduur het om ’n liggaam te balsem. Al die Egiptenaars het 70 dae oor Jakob gerou. |