Genesis 50:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josef het in Egipte gewoon, hy en sy vader se huis, en Josef het honderd en tien jaar gelewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josef en sy broers het in Egipte bly woon. Josef het 110 jaar oud geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Josef het in Egipte gewoon, hy en die huis van sy vader. En Josef het honderd en tien jaar gelewe. |
| Afrikaans 1983 | Josef het in Egipte gebly, hy en sy hele familie. Hy het honderd en tien jaar oud geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josef het in Egipte bly woon, hy en sy familie. Hy het honderd-en-tien jaar lank geleef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josef het in Egipte gebly, hy en sy pa se familie. Hy het 110 jaar oud geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josef en sy familie het in Egipte bly woon. Hy was 110 jaar oud toe hy dood is. |