Genesis 50:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josef het sy dienaars, die genees HERE, bevel gegee om sy vader te balsem, en die genees HERE het Israel gebalsem.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna sê Josef vir sy dokters om die lyk te balsem.
Afrikaans 1933/1953 En Josef het aan sy dienaars, die geneeshere, bevel gegee om sy vader te balsem. En die geneeshere het Israel gebalsem.
Afrikaans 1983 Daarna het Josef die dokters in sy diens beveel om die lyk van sy pa te balsem. Hulle het toe vir Israel gebalsem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josef het sy dienaars, die genesers, beveel om sy vader te balsem. Die genesers het Israel toe gebalsem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josef het vir die dokters gesê hulle moet sy pa se lyk balsem. Die dokters het Jakob se lyk gebalsem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josef het toe beveel dat sy pa se liggaam gebalsem moet word.