Genesis 50:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het 'n boodskapper na Josef gestuur om te sê: Jou vader het voor sy dood bevel gegee en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom stuur hulle die volgende boodskap vir Josef: “Voordat jou pa gesterf het, het hy ons beveel
Afrikaans 1933/1953 Daarom het hulle hierdie boodskap na Josef gestuur: U vader het voor sy dood bevel gegee met hierdie woorde:
Afrikaans 1983 Daarom het hulle 'n boodskap na hom toe gestuur: “Voor sy dood het u vader beveel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe vir Josef laat weet: “U vader het voor sy dood opdrag gegee,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle stuur toe 'n boodskap vir Josef en sê vir hom: “Pa het voor sy dood gesê
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Voor sy dood,” so het die boodskap begin, “het Pa gesê ons moet die saak met jou regmaak.