Genesis 50:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josef het op sy vader se aangesig geval en oor hom geween en hom gesoen.
Afrikaans (NLV) 2011 Josef het op sy pa geval en gehuil terwyl hy hom soen.
Afrikaans 1933/1953 Toe val Josef op sy vader se aangesig, en hy het oor hom geween en hom gesoen.
Afrikaans 1983 Josef het toe oor sy pa gebuk en hom al huilende gesoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josef het op sy vader neergeval, by hom gehuil en hom gesoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat Jakob gesterf het, het Josef oor hom gehuil. Hy het oor sy pa se lyk gebuk en hom gesoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josef het op sy pa gaan lê en terwyl hy huil, het hy Jakob se gesig gesoen.