Genesis 5:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al die dae van Henog was drie honderd vyf en sestig jaar; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het altesaam 365 jaar gelewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | So was dan al die dae van Henog drie honderd vyf en sestig jaar. |
| Afrikaans 1983 | Henog se ouderdom was dus 365 jaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Henog het altesaam 365 jaar lank geleef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Henog het 365 jaar oud geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Henog se ouderdom was dus 365 jaar. |