Genesis 5:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Henog het vyf en sestig jaar gelewe en toe die vader van Metúsalag geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Henog 65 jaar oud was, is sy seun Metusalag gebore.
Afrikaans 1933/1953 Toe Henog vyf en sestig jaar oud was, het hy die vader van Metusalag geword.
Afrikaans 1983 Toe Henog 65 was, het hy die vader geword van Metusalag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Henog 65 jaar oud was, het hy Metusalag verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Henog was 65 jaar oud toe hy pa geword het van Metusalag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Henog 65 was, is sy seun Metusalag gebore.