Genesis 5:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Mahalalel het ná die geboorte van Jared nog agt honderd en dertig jaar gelewe en seuns en dogters verwek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná die geboorte van Jered het Mahalalel nog 830 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Mahal lel het ndie geboorte van Jered nog agt honderd en dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 1983 | Mahalalel het na die geboorte van Jered nog 830 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hy Jered verwek het, het Mahalalel nog 830 jaar lank geleef, en hy het seuns en dogters verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het Mahalalel nog 830 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mahalalel het na Jered se geboorte nog 830 jaar geleef en ook nog ander seuns en dogters gehad. |