Genesis 5:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Mahalalel het vyf en sestig jaar gelewe en die vader van Jered.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Mahalalel 65 jaar oud was, is sy seun Jered gebore.
Afrikaans 1933/1953 Toe Mahal lel vyf en sestig jaar oud was, het hy die vader van Jered geword.
Afrikaans 1983 Toe Mahalalel 65 was, het hy die vader geword van Jered.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Mahalalel 65 jaar oud was, het hy Jered verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mahalalel was 65 jaar oud toe hy pa geword het van Jered.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Mahalalel 65 was, is sy seun Jered gebore.