Genesis 5:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Kenan het ná die geboorte van Mahalalel nog agt honderd en veertig jaar gelewe en seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná die geboorte van Mahalalel het Kenan nog 840 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Kenan het ndie geboorte van Mahal lel nog agt honderd en veertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 1983 | Kenan het na die geboorte van Mahalalel nog 840 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hy Mahalalel verwek het, het Kenan nog 840 jaar lank geleef, en hy het seuns en dogters verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het Kenan nog 840 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kenan het na Mahalalel se geboorte nog 840 jaar geleef en ook nog ander seuns en dogters gehad. |