Genesis 49:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Juda, jy is die een wat jou broers sal prys; jou hand sal in die nek van jou vyande wees; jou vader se kinders sal voor jou neerbuig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Juda, jou broers sal jou prys. Jy sal jou vyande onderwerp. Jou broers sal voor jou buig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Juda, jy is dit! Jou sal jou broers loof. Jou hand sal op die nek van jou vyande wees; voor jou sal die seuns van jou vader hulle neerbuig. |
| Afrikaans 1983 | “Juda, dit is jy vir wie jou broers sal eer: jy sal jou vyande onderwerp en jou broers sal voor jou buig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Juda, jy, jou broers sal jou prys! Jou hand sal op die nek van jou vyande wees; die seuns van jou vader sal diep voor jou buig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Juda, jou broers sal jou prys. Jy sal jou vyande oorwin en jy sal regeer oor jou broers. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Juda, al jou broers sal jou eer. Jou vyande sal jou onderdanig wees. Jou broers sal in respek voor jou buig. |