Genesis 49:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Simeon en Levi is broers; instrumente van wreedheid is in hulle woonplekke.
Afrikaans (NLV) 2011 “Simeon en Levi is een en dieselfde, mense van geweld en wapens.
Afrikaans 1933/1953 S¡meon en Levi is broers. Hulle wapens is werktuie van geweld.
Afrikaans 1983 “Simeon en Levi is die een soos die ander: altyd gereed vir geweld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Simeon en Levi is broers – werktuie van geweld is hulle besnydenismesse.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Simeon en Levi is broers wat dieselfde is. Hulle is lief om te baklei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Simeon en Levi is broers. Hulle is mans van geweld en hulle doen die allerverskriklikste dinge.