Genesis 49:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar het hulle Abraham en Sara, sy vrou, begrawe; daar het hulle Isak en sy vrou Rebekka begrawe; en daar het ek Lea begrawe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abraham en sy vrou Sara is daar begrawe. Daar is ook Isak en sy vrou Rebekka begrawe. En daar het ek vir Lea begrawe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar het hulle Abraham begrawe en Sara, sy vrou; daar het hulle Isak begrawe en Rebekka, sy vrou; en daar het ek Lea begrawe -- |
| Afrikaans 1983 | Abraham en sy vrou Sara is daar begrawe, Isak en sy vrou Rebekka is daar begrawe, en daar het ek vir Lea begrawe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het hulle Abraham en sy vrou Sara begrawe. Daar het hulle Isak en sy vrou Rebekka begrawe. En daar het ek Lea begrawe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham se familie het hom en sy vrou Sara daar begrawe, en ook vir Isak en sy vrou Rebekka, en vir Lea. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Abraham is daar begrawe en ook sy vrou Sara. Isak en sy vrou, Rebekka, lê ook daar en dit is ook die plek waar ek Lea begrawe het. |