Genesis 49:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die spelonk wat in die veld van Magpela is, wat voor Mamre lê, in die land Kanaän, wat Abraham saam met die stuk grond van Efron, die Hetiet, gekoop het as 'n besitting van 'n graf.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die grot van Makpela, naby Mamre in Kanaän, wat Abraham van Efron die Hetiet as ’n permanente begraafplek gekoop het.
Afrikaans 1933/1953 in die spelonk wat op die stuk grond van Magp,la is, wat oos van Mamre lê, in die land Kanaän; die stuk grond wat Abraham van Efron, die Hetiet, as eiendomsgraf gekoop het.
Afrikaans 1983 Dit is die Makpelagrot teenoor Mamre in Kanaän. Abraham het die stuk grond by die Hetiet Efron gekoop om 'n begraafplek te hê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) in die grot wat op die stuk grond by Magpela is, oos van Mamre, in die land Kanaän. Abraham het die stuk grond by Efron, die Hetiet, as eiendom gekoop vir 'n begraafplek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die grot en grond van Makpela is naby Mamre in Kanaän. Dit is die grond wat Abraham van Efron, die Hetiet, gekoop het om daar 'n graf te hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham het dit destyds van Efron, die Hetiet, gekoop omdat hy dit as ’n begraafplek wou gebruik het.