Genesis 49:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die boogskutters het hom baie bedroef en op hom geskiet en hom gehaat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy word aangeval deur boogskutters wat na hom skiet en hom teister. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die boogskutters het hom wel geprikkel en hom beskiet en hom bestry, |
| Afrikaans 1983 | Dié wat met pyl en boog skiet, val hom aan, hulle is baie en hulle is sy vyande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hom uitgetart en op hom geskiet; die boogskutters het hom verwoed teengestaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Baie mense sal hom aanval en hulle sal hom met pyl en boog skiet. Hulle sal hom laat swaarkry, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy vyande het hom met alle mag aangeval en hom met hulle pyle en boë agtervolg. |