Genesis 49:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Josef is 'n vrugbare tak, selfs 'n vrugteboom by 'n put; wie se takke oor die muur loop:
Afrikaans (NLV) 2011 “Josef is ’n vrugbare boom, ’n vrugbare boom by ’n fontein. Sy takke strek oor die muur.
Afrikaans 1933/1953 Josef is 'n jong vrugteboom, 'n jong vrugteboom by 'n fontein; sy takke klim oor die muur.
Afrikaans 1983 “Josef is 'n boom wat vrugte dra, 'n vrugteboom by die fontein, sy takke groei oor die omheining.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ 'n Vrugbare jong wynstok is Josef, 'n vrugbare jong wynstok langs 'n fontein; die ranke hang oor die putmuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Josef is soos 'n jong vrugteboom by 'n fontein. Sy takke groei oor die muur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Josef is ’n vrugbare boom wat by die fontein groei. Sy takke groei oor die muur.