Genesis 49:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Naftali is 'n hind wat losgelaat is; hy het goeie woorde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Naftali is ’n bok wat vrygelaat is en pragtige lammers voortbring. |
| Afrikaans 1933/1953 | N ftali is soos 'n wildsbok so vry, hy wat mooi woorde laat hoor. |
| Afrikaans 1983 | “Naftali is 'n takbok wat vry rondloop, hy het 'n mooi nageslag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Naftali is 'n vrygelate rooitakbokooi wat mooi lammers gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Naftali is soos 'n takbok wat vry rondloop. Hy sal 'n mooi nageslag hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Naftali is soos ’n takbok, wild en vry, en sy lammetjies mooi. |