Genesis 49:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gad, 'n bende sal hom oorwin, maar hy sal uiteindelik oorwin.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gad sal deur rowerbendes geplunder word, maar hy sal hulle aanval van agter af.
Afrikaans 1933/1953 Gad -- 'n bende sal hom aanval, maar hy sal hulle aan die hakskeen gryp.
Afrikaans 1983 “Gad — 'n bende oorval hom, maar hy val hulle van agter af aan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Gad – 'n bende val hom aan, maar hy val die hakskeen aan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “'n Klomp rowers sal vir Gad aanval, maar hy sal hulle wegjaag, hy sal van agter kom en hy sal hulle aanval.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “’n Bende rowers sal Gad aanval, maar hy sal hulle oorwin en agternasit.