Genesis 49:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek wag op U heil, o HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wag op u verlossing, o Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Op u verlossing wag ek, HERE! |
| Afrikaans 1983 | “Ek wag dat U red, Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Op u verlossing wag ek, Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Here, Ek wag dat U my help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op hierdie stadium het Jakob ’n skietgebed opgesê: “Here, ek wag dat U my kom red.” Toe het hy weer verder gegaan. |