Genesis 49:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal sy volk oordeel soos een van die stamme van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dan sal regspreek oor sy mense as een van die stamme in Israel.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal aan sy volk reg verskaf net soos enigeen van die stamme van Israel.
Afrikaans 1983 “Dan is een van die stamme van Israel, hy handhaaf die reg van sy volk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Dan handhaaf die reg van sy volk as een van die stamme van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “My seun Dan sal seker maak dat mense reg doen aan sy volk, want hulle is ook een van die stamme van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dan sal ’n goeie leier vir sy mense wees en sy stam net so belangrik soos al die ander stamme.