Genesis 49:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Issaskar is 'n sterk esel wat tussen twee laste lê:
Afrikaans (NLV) 2011 “Issaskar is ’n sterk pakdier wat rus by die veekrale.
Afrikaans 1933/1953 Issaskar is 'n sterkgebeende esel wat tussen die veekrale lê.
Afrikaans 1983 “Issaskar is 'n sterk pakdier, hy gaan lê tussen sy twee saalsakke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Issaskar is 'n bonkige donkie wat gaan lê tussen die saalsakke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Issaskar is soos 'n sterk donkie wat tussen die saalsakke lê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Issaskar is soos ’n donkie wat ’n lekker lêplek soek en hom by die skape se voerbak uitstrek.