Genesis 49:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy oë sal rooi wees van wyn en sy tande wit van melk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy oë is donkerder as wyn en sy tande witter as melk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy is donkerder van oë as wyn en witter van tande as melk. |
| Afrikaans 1983 | Sy oë is donkerder as wyn, sy tande witter as melk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die oë is donkerder as wyn, die tande witter as melk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy oë sal meer blink as wyn, sy tande sal witter wees as melk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy mooi oë sal donkerder as wyn wees en sy tande wit van al die melk. |