Genesis 48:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Israel het die seuns van Josef gesien en gesê: Wie is hulle?
Afrikaans (NLV) 2011 Jakob kyk toe na die twee seuns en vra: “Is dit jou twee seuns?”
Afrikaans 1933/1953 Toe Israel die seuns van Josef sien, sê hy: Wie is dit?
Afrikaans 1983 Toe Jakob die twee seuns van Josef sien, vra hy: “En wie is hulle?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Israel die seuns van Josef sien, vra hy: “Wie is hulle?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Jakob Josef se seuns sien, vra hy: “Wie is hulle?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob het dofweg twee seuns langs Josef gesien en gevra: “Wie is die seuns daar langs jou?”