Genesis 48:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jou vloeiing wat jy ná hulle verwek, sal joue wees en na die naam van hulle broers in hulle erfdeel genoem word.
Afrikaans (NLV) 2011 Enige kinders wat jy na hulle sal hê, sal saam met Manasse en Efraim erf.
Afrikaans 1933/1953 Maar jou nakomelinge wat jy nhulle verwek het, sal joue wees. Hulle sal na die naam van hulle broers genoem word in die se erfdeel.
Afrikaans 1983 As jy hierna nog kinders het, sal hulle eendag in die naam van hulle broers eiendom verkry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jou ander nakomelinge, wat jy ná hulle verwek, sal egter joune wees. Hulle sal by die name van hulle broers genoem word wat hulle erfdeel betref.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie twee seuns van jou sal elkeen saam met my seuns 'n stuk grond in Kanaän kry. Maar as jy nog seuns kry ná hulle, dan sal hulle van Efraim en Manasse se grond kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jou seuns wat na hulle twee gebore is, sal joune wees en hulle sal deel van Efraim en Manasse se stamme wees en in hulle erfenis deel.